Total Pageviews

Sunday, February 19, 2012


Die troue was tussen Pongola en Piet Retief. Op pad soon toe die steenkool uitvoer spoor bekyk


Toe in die mooiste huisie op 'n plaas ingetrek.


Heidi is die eienares. Sy neem die seuntjies skool toe, ry terug en gaan haal weer. 160km/dag!


Krisis! Dit reën eindeloos en noodplanne word gemaak.. Die onthaal lokaal omskep in 'n kerk!




Europeers in 'n vreemde omgewing. Tog praat ons dieselfde taal...


Die Dominee maak paar verstellingkies




En die pianis vergas ons.

Die seremoniemeester uitgedos as 'n Skotsman (hy woon daar!) en sy sussie, papnat gereën.


Die bruidegom opgetof vir die geleentheid!


Dit reën en reën..





Die nat gereënde skoonsussie en haar kleintjie

Dis seker die langste hare suid van die Noordpool!


Die groot oomblik










En die reën hou aan en aan...


Die bruid is soo mooi!


Die Pa van die bruidegom een van 'n soort.



Hier sou als gebeur het


Maar 'n spoor van verwoesting is gesaai


Tania en haar ewe mooie sussies


En Hanlie, ou kollega, Doktor in Ingenieurswese, kan ALLES doen

Ons het ook 'n babahondjie kom kry. En raai wie is die gryse ou vader?

Terwyl die jongspan uitspan in die modder.


En almal op 'n wildrit gaan

As jy nie vandag 'n 4x4 het nie is jy gedoem.


Die water styg en styg.



'n Impromptu studiegroep ontstaan toe

Party ouens kampeer in groot styl

Terwyl enkeles soos altyd al die hardewerk moet doen.


Die ousus spreek die laaste wyse woorde...